09:30-12:30, 14:00-17:00
102S Amsterdamhuisies - Hekelwerk
201S Millefiori. Ontwerp jou eie Millefiori
304S Ouma se Trippies
Jy gaan jou eie unieke kwilt reg van die begin af beplan. Ons gaan op ’n spesiale ruitekaart of “grid” wonderlike patrone ontwerp wat jy in jou kwilt kan gebruik. Daar word baie met kleur gespeel. Dit is groot pret om te sien watter wonderlike patrone jy self kan ontwerp en ’n pragtige kwilt daarvan maak. Ons gebruik die papierstik metode om die blokke baie akkuraat te maak, maar tog met ’n bietjie meer spoed. Ons sal ongeveer 2 blokke in die klas voltooi.
Hierdie werkswinkel word in hoofsaaklik in Afrikaans aangebied, maar verduidelikings sal in Engels herhaal word indien nodig / This workshop is presented primarily in Afrikaans, but explanations will be repeated in English if required.
The compulsory kit contains: afdrukke van spesiale ruitekaart (grid); afdrukke van blokke om papierstik te doen