09:30-12:30, 14:00-17:00
201S Millefiori. Ontwerp jou eie Millefiori
304S Ouma se Trippies
406S Kaleidoskoop
Die doel is om die tegniek van prentjie-maak in hekelwerk te bemeester. Elke persoon kan sy of haar unieke kombers of kussing opbou uit verskillende huisies en bome. Skielik besef jy, jy kan enige toneel saamstel. Die meeste van die tyd gebruik jy 1 of 2 balle gare van ’n spesifieke kleur. Met die raam van die artikel leer jy ook hoe om mosaiek hekelwerk te bemeester. Onthou jy kan self besluit hoe groot jy jou artikel wil maak. Dis ’n heerlike bevrydende projek.
Hierdie werkswinkel word in hoofsaaklik in Afrikaans aangebied, maar verduidelikings sal in Engels herhaal word indien nodig /This workshop is presented primarily in Afrikaans, but explanations will be repeated in English if required.
The compulsory kit contains: ’n verskeidenheid patrone vir die huisies; patrone vir bome en kerk; magneetplaatjie om rye te merk